LANK gelede, toe ons subkontinent yl bevolk en die natuur onversteurd was, was leeus die mens se grootste vyand. Mense was maklike prooi vir dié groot katte van Afrika.
Ons dink ons is baie slim met ons sogenaamde Westerse kennis en wetenskap hier in die 21ste eeu. Maar hierdie merkwaardige storie is 'n bewys dat ons spesie onmeetbaar baie kennis tydens ons reis na “moderniteit” verloor het.
Ons kan mense maan toe stuur, binnekort dalk Mars toe, ons kan mense langer laat leef en die mensdom met die internet met mekaar verbind, maar ons verstaan nie meer die natuur en die omgewing om ons soos ons vroeë voorsate nie. En nou is ons goed op pad om ons planeet onleefbaar te maak...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.