Zondo: Dit moet méér as net ’n oomblik van katarsis wees

EVERYBODY LOVES RAYMOND

Zondo: Dit moet méér as net ’n oomblik van katarsis wees

Die eerste aflewering van die Zondo-kommissie se verslag oor staatskaping was inderdaad, soos pres. Cyril Ramaphosa dit genoem het, 'n ‘defining moment'. Dit is 'n deeglike stuk werk ná 'n deeglike, langsame proses, 'n eerste stap tot 'n beswering van 'n nasionale nagmerrie. Maar as dit net as 'n oomblik van katarsis gesien word, gaan dié oomblik kortstondig wees, en 'n vermorsing van geld, energie en 'n wonderlike kans om Suid-Afrika reg te ruk, skryf MAX DU PREEZ.

DIE diagnose is nou finaal met 'n amptelike stempel daarop: Jacob Zuma en 'n groep politici, amptenare en sakelui het die Suid-Afrikaanse staat jare lank vir eie gewin gekaap, gekorrupteer en moreel en ekonomies bankrot gelaat.

Maar as ons nie die pasiënt dringend behandel nie, gaan die diagnose – eintlik 'n tweede, derde opinie, want daar is min in regter Raymond Zondo se verslag wat vir ons nuus is – nie help om hom te red nie.

Vervolg, vervolg! Is die kreet wat oraloor opgaan. Verdoem al die skelms tot oranje uniforms!..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.