WALTER en Albertina Sisulu, naas Nelson Mandela ons twee mees gerespekteerde en geliefde struggle-veterane, het dié week in hulle grafte omgedraai.
Hulle dogter, Lindiwe, het haar in ’n militante meningsartikel vierkant agter die RET-faksie geskaar, kompleet met ’n skerp aanval op die Grondwet, die regbank en ANC-leiers – lees: Cyril Ramaphosa, hoewel sy nie sy naam noem nie.
Haar “critique” het saamgeval met die nasionale uitvoerende komitee (NUK) van die ANC se jaarlikse 8 Januarie-herdenkingsboodskap wat ’n heel ander toon gehad het – en tog is sy ’n lid van die einste NUK én ’n senior minister in die ANC-kabinet...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.