GAAN Versigtige Cyril sy minister van toerisme, Lindiwe Sisulu, afdank, of gaan hy die ANC se hoogste liggaam, die nasionale uitvoerende komitee, vra om haar amptelik tereg te wys en aan te sê om apologie aan te teken?
Hy kan nie niks doen nie, of haar net deur sy minister in die presidensie, Mondli Gungubele, en die ANC-woordvoerder laat kritiseer nie.
Want sien, Prinses Sisulu het haar ampseed verbreek. Is daar ’n groter politieke sonde?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.