POLITIEKE NOTABOEK | ’n Honderd blomme bloei toe nie

JOU MAO

POLITIEKE NOTABOEK | ’n Honderd blomme bloei toe nie

Lindiwe Sisulu teiken eintlik eiendomsreg en probeer 'n verdoemende oordeel oor die RET-faksie in die komende Zondo-verslae voorspring. En Cyril Ramaphosa het uiteindelik 'n amperse eerste minister, skryf MAX DU PREEZ.

MINISTER Lindiwe Sisulu se omstrede meningsartikel waarin sy die Grondwet en die regbank skerp kritiseer, distilleer die RET-faksie se aanslag in die aanloop tot die ANC-verkiesings in Desember tot twee hoofpunte: die konfiskering van wittes se grond en die diskreditering van die regbank, meer spesifiek adjunk-hoofregter Raymond Zondo.

Die laaste van drie verslae van Zondo se kommissie na staatskaping word aan die einde van Februarie vrygestel. Te oordeel na die eerste verslag gaan die vader van RET, Jacob Zuma, en talle prominente anti-Ramaphosa-figure sleg daarvan afkom. Die strategie is dus om die skade te beperk deur die kommissie en sy voorsitter verdag te maak.

Zuma het pas self weer 'n (op die oog af, ietwat absurde) hofgeding geloods om Zondo as voorsitter van die kommissie afgedank te kry omdat hy kwansuis vir Zuma onregverdig behandel het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.