POLITIEKE NOTABOEK | Meer zen, minder fobie asseblief

DIE WEEK IN POLITIEK

POLITIEKE NOTABOEK | Meer zen, minder fobie asseblief

MAX DU PREEZ skryf oor die EFF se fascistiese bendes wat restaurante binnevaar en oor die Broederbond se ontplooide kaders.

DIE laaste keer dat macho manne by besighede ingemarsjeer en werknemers se identiteitsboeke geëis het, was toe polisiemanne van die apartheidera swart mense se pasboeke nagegaan het om te kyk of hulle toestemming het om daar te wees.

In die waansin van wat vandag in die politiek aangaan, het Julius Malema en sy span buffels dié week dieselfde met vermeende immigrante gedoen. So asof dit die mees normale ding is om in 'n grondwetlike demokrasie te doen.

Dit is fascistiese boewery op sy beste: Die leier van 'n politieke party in die parlement stap by 'n restaurant in, omring deur 'n klomp singende, dansende lede, en eis dat die eienaar of bestuurder 'n lys van werknemers en hulle nasionaliteit oorhandig...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.