Hier kom Action, SA!

OPLOSSINGS BO ALLES

Hier kom Action, SA!

Tensy iets drasties in die volgende twee jaar vir hulle gaan skeefloop, is ActionSA sterk op pad om 'n leidende rol in 'n koalisie te speel wat Suid-Afrika waarskynlik ná die algemene verkiesing van 2024 gaan regeer, skryf MAX DU PREEZ.

PLEKS van deur die ANC se faksiegevegte en die leierskapsverkiesing in Desember op loop geneem te word, behoort Suid-Afrikaners eerder aandag te gee aan wie die land ná die ANC se verwagte loesing in 2024 gaan bestuur.

Soos sake nou staan, gaan dit ActionSA eerder as die DA of die EFF wees wat 'n bepalende rol in die nuwe koalisiepolitiek speel.

Bongani Baloyi se aansluiting by die party dié week voeg nuwe momentum by ActionSA se indrukwekkende groei en dit lyk asof nóg senior swart DA-leiers hom binnekort gaan volg...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.