×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
POLITIEKE NOTABOEK | O die liewe Naspersie, net tencent werd

GIF IN DIE KOFFIE

POLITIEKE NOTABOEK | O die liewe Naspersie, net tencent werd

MAX DU PREEZ skryf oor Naspers se nagmerrie in China en Rusland, regter Ray Zondo wat ons regbank gaan regruk en Supra Mahumapelo wat 'n woordeboek ingesluk het maar steeds geen sin maak nie.

WAT sou die volksvaders agter die stigting van De Nasionale Pers Beperkt as 'n voertuig vir Afrikanernasionalisme in 1914 gesê het as hulle moes hoor dat dié maatskappy omtrent net in die liewe China en Rusland iets werd is?

En nou, skielik ook nie meer soveel werd nie. Naspers het Maandag en Dinsdag R430 biljoen aan waarde verloor, al het dit darem Woensdag met 20% teruggespring.

Wat die oudredakteur van Volksblad en eens hoof van die groep se koerante, Hennie van Deventer, 'n weeklaag op Facebook laat publiseer het wat deur baie ander Naspers-aandeelhouers gedeel word:..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X