×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Suid-Afrika se simfonie van geweld en straffeloosheid

VYF STORIES

Suid-Afrika se simfonie van geweld en straffeloosheid

ANNELIESE BURGESS vertel vyf stories wat vir haar die klankbaan van Suid-Afrika geword het: 'n Polisiemag wat soms werk, maar al hoe meer nie. 'n Strafregstelsel wat soms werk, maar al hoe meer nie. 'n Alledaagse, sinnelose, verterende wetteloosheid waar gevolge – vir selfs die ergste misdade – al lankal nie meer die reël is nie.

Sannieshof, Noordwes

Dit is ’n warm somermiddag in Januarie 2020. Derek Mathews (die hoof van Graan SA) en sy familie hou ’n ooievaarstee vir sy dogter. Hulle vier sommer ’n seun se verjaarsdag ook. ’n Klein samekoms van familie en vriende op die plaas.

’n Braai. Babageskenke. Gesels op die stoep. Vroegaand drink die laaste mense koffie toe vyf gewapende mans die huis binnestorm...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X