Wat mens moet doen om die Lotto keer op keer op keer te wen

TATTA ONS GELD

Wat mens moet doen om die Lotto keer op keer op keer te wen

RAYMOND JOSEPH doen verslag oor die stand van formele ondersoeke na korrupsie met Lottogeld deur die Spesiale Ondersoekeenheid.

  • 01 April 2022
  • Nuus & Politiek
  • 5 min om te lees
  • artikel 7 van 26
  • Raymond Joseph

WAT het ’n herehuis op ’n privaat landgoed, ander luukse wonings, spoggerige rygoed, voertuie, buitelandse valuta, eksotiese vakansies en selfs skoolgeld gemeen?

Al hierdie dinge is betaal met etlike miljoene rande se Lotto-geld wat aan projekte vir armoedeverligting toegewys is, blyk uit die jare lange ondersoek wat die nuusagentskap GroundUp en die gemeenskapskoerant Limpopo Mirror na die Nasionale Loteryekommissie (NLC) se sake gedoen het.

Baie van die verslaggewing hieroor is sedertdien bevestig deur die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) wat in November 2020 die korrupsie by die kommissie begin bekyk het nadat pres. Cyril Ramaphosa ’n ondersoek gemagtig het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.