DIE oorlog in Oekraïne is die eerste werklike internet-oorlog, waar die publiek daagliks tonele van die konflik en onderhoude met (of selfies van) slagoffers op hulle selfone kan beskou, selfs satellietfoto’s van die slagveld.
TikTok, YouTube, Twitter en Facebook is skielik belangrike bronne van inligting, aansienlik meer so as tydens die Arabiese Lente of die oorloë in Sirië of Jemen waar sosiale media ook 'n rol gespeel het.
(Dit is natuurlik nie waar van Rusland self nie, waar die regering sosiale media kwaai ingeperk het en enige uitlating wat naastenby krities teenoor die oorlog is, met 15 jaar tronkstraf strafbaar is.)..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.