×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Vrye Weekblad se verjaardaglied vir SA: Ons bly. Ons bou. Ons ...

CHEERS!

Vrye Weekblad se verjaardaglied vir SA: Ons bly. Ons bou. Ons lag. Ons hou aan.

Om ons derde verjaardag te vier het ANNELIESE BURGESS vir Michael Jordaan, Mark Barnes, Roelf Meyer, Cobus Bester, Kabous Meiring, Haidee Muller-Isaacs, Derek Hanekom, Nico Scheepers, Ruda Landman, Beer Adriaanse, Willa Boezak, Quinton Adams, Piet Croucamp en Anthoni van Nieuwkerk gevra om 'n paar woorde oor Suid-Afrika te spreek. Oor waarheen ons op pad is en hoe ons daar gaan kom. Happy birthday!

’n Blink toekoms vir Suid-Afrika se skeppers en die entrepreneurs

Michael Jordaan

Volgens die waagkapitalis-denker Naval Ravikant is die enkele belangrikste keuse wat mens kan maak dié oor waar jy woon. Dit bepaal jou besigheids- en beroepsgeleenthede, verhoudings, voedselvoorsiening, politieke omstandighede, aktiwiteite en daaglikse lewensgehalte...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.