DIE ANC is nie nou meer onbeholpe en korrup as ’n maand of ’n jaar gelede nie, maar, soos dit gewoonlik werk, het dit ’n traumatiese gebeurtenis gekos om ’n ongekende nasionale vloedgolf van weersin en weerstand te ontketen.
Die reaksie gaan oor meer as net wat laas week gebeur het; dit is meer ’n kulminasie van jare se frustrasie met vrotsige regering en korrupsie. En vernederende armoede.
Iets soos die laaste strooi wat die kameel se rug breek...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.