Van landbou tot land bou
Volgens oorlewering het Sam Nujoma destyds besluit Suidwes-Afrika se bevrydingsbeweging sou Swapo heet en nie die Namibian People’s Organisation nie, want hy het besef “Nampo” sou dalk nie die regte gevoelswaarde hê nie.
Wel, 62 jaar ná Swapo se stigting bestaan Suid-Afrika se Nasionale Mielieprodusente-organisasie nie meer as sodanig nie (dis nou deel van Graan SA), maar die naam leef voort in die jaarlikse Oesdag (https://www.grainsa.co.za/pages/nampo/nampo-home), wat vanjaar ná ’n Covid-afwesigheid van twee jaar weer in volle glorie op Nampo-park buite Bothaville in die Vrystaat gehou word. Dit het Maandag begin en hou tot Vrydag aan...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.