×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
POLITIEKE NOTABOEK | Die loop-en-val-gesag

O SCHUCKS IT'S IERLAND

POLITIEKE NOTABOEK | Die loop-en-val-gesag

MAX DU PREEZ skryf oor die suksesse en mislukkings van die nasionale vervolgingsgesag, die vroueslaner wat met 'n boete weggekom het, en Ryanair se Leon Schuster-foefie oor Afrikaans.

TWEE treë vorentoe, een tree terug. Dís ons strafregstelsel.

Maar dalk gee ons nie genoeg erkenning vir die twee treë vorentoe nie. Die koor van “niemand gaan ooit in ’n oranje oorpak selle toe nie” duur voort, al maak die nasionale vervolgingsgesag (NVG) ook goeie vordering.

Die inhegtenisneming van twee Gupta-broers in Dubai verlede week is ’n groot oomblik, simbolies en in terme van die daadwerklike vervolging van staatskapers. Lees gerus wat Peter Bruce elders in dié uitgawe daaroor skryf...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

Speech Bubbles

Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.

Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.

Alle kommentaar moet ons kommentaarreëls volg.
X