×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
POLITIEKE NOTABOEK | Mzansi, Azania, Zumalië of Banania?

VAN AZANIË TOT BOEROA

POLITIEKE NOTABOEK | Mzansi, Azania, Zumalië of Banania?

As ons Suid-Afrika nie kan regruk nie, kan ons dit sekerlik 'n nuwe korporatiewe identiteit gee om die gemors te verdoesel, skryf MAX DU PREEZ. Hy soek ook na nuwe presidentskandidate. Soos Hlaudi.

SO, Turkye is nie meer Turkye nie, dis nou Türkiye en dit is deur die Verenigde Nasies as die nuwe naam aanvaar. (Die Taalsanhedrin gaan seker wil hê ons moet dit Turkiejy spel, want dit is hoe dit uitgespreek word.)

Dalk moet ons ook ’n nuwe naam kry. As jou brand ’n slegte naam het, kry ’n ander naam, dis makliker as om die land reg te ruk. Soos Gqeberha.

Mzansi? Azania, soos die swartbewussynsgroepe wil hê? Mandelaland? Madibania?  (Nee, Krisjan, Banania is te sinies, dieselfde geld Zumalië. Dit gáán mos binnekort beter gaan, of hoe?)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X