×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Regter Mandisa Maya: Van driebeenpotte in Xugxwala tot ’n naam ...

REG VIR GROOT MAKIETIE

Regter Mandisa Maya: Van driebeenpotte in Xugxwala tot ’n naam wat oral weerklink

Regter Mandisa Maya, president van die Appèlhof, het in Februarie ’n huishoudelike naam geword tydens die omstrede verhore om Suid-Afrika se nuwe hoofregter te kies. Vandeesweek het sy die voorloper geword om as die land se nuwe adjunkhoofregter aangestel te word. NALEDI SHANGE het in die Oos-Kaap gaan gesels met die mense wat Maya as kind geken het.

  • 29 Junie 2022
  • Nuus & Politiek
  • 7 min om te lees
  • Artikel 5 van 9
  • Naledi Shange

IN die Oos-Kaapse dorpie Xugxwala naby Mthatha, waar regter Mandisa Maya grootgeword het, is haar van sinoniem met suksesvolle mense met 'n goeie opvoeding.

Sam Gqubule, ’n grysbaard-boer van die dorp, vertel hoe die Mayas die nageslag is van ’n sendeling wat die Evangelie na die dorp gebring en dekades gelede ’n kerk en skool hier gebou het.  

Sedertdien was die Mayas nog altyd vooraanstaande lede van hul gemeenskap...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

Speech Bubbles

Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.

Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.

Alle kommentaar moet ons kommentaarreëls volg.
X