Bewaak die middelgrond en begin ’n koalisie bou

WOESTER EN WOESTER

Bewaak die middelgrond en begin ’n koalisie bou

En waar sal ons hoop vandaan kom? Van ’n ANC-nederlaag in 2024, en ’n koalisieregering in sy plek. Maar die werk daarvoor moet nou al begin – en dit kan dalk net die verkeerde koalisie wees, skryf MAX DU PREEZ.

DIE beste, dalk enigste hoop dat Suid-Afrika uit sy afwaartse spiraal geruk kan word, is dat die ANC nie met die algemene verkiesing oor twee jaar ’n volstrekte meerderheid sal behaal nie en die land dus deur ’n koalisie van partye regeer sal word.

Daar is egter twee groot voorwaardes: dat so ’n koalisie stabiel sal wees en nie die EFF sal insluit nie. ’n ANC-EFF-koalisie gaan die dolle vaart na katastrofe net bespoedig.

Dit beteken dat verantwoordelike politici oor die spektrum heen nou al moet begin om die grond vir ’n koalisieregering voor te berei...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.