Klein Saterdag | Gemorsnuus, borsel jou tande teen...

NUUS WAT NIE ALTYD NUUS IS NIE

Klein Saterdag | Gemorsnuus, borsel jou tande teen longontsteking, Banyana se helde-ontvangs, en pandemie-tunes

Daar's goeie nuus oor die groot hoop plastiek in die see, verbasende nuus oor hoe tandeborsel jou in die hospitaal kan beskerm, geldnuus vir ons vrouesokkerspan, 'n podsending oor flieks, en musiek van die wêreld se mees gestroomde klassieke pianis. Deur WILLEM KEMPEN, ADRI KOTZÉ, HANLIE GOUWS en ANNELIESE BURGESS.

Ons is sommer Banya trots op julle!

'n EFFENS verleë Banyana Banyana het gistermiddag tereg 'n helde-ontvangs gekry by hul terugkeer na die land nadat hulle Saterdag die Vroue-Afrikanasiestrofee (Wafcon) met 'n oorwinning van 2-1 oor Marokko beklink het.

In teenstelling met die spelers was daar geen teken van skaamte te bespeur by Nathi Mthethwa of Danny Jordaan nie, wat onderskeidelik as minister van sport en voorsitter van Safa die eg Suid-Afrikaanse tradisie voortgesit het om sportmense eers behoorlik te beloon nadat hulle reeds presteer het. Mthethwa het namens die regering R5.8 miljoen uit die staatskas belowe om die kampioene se bonusse aan te vul...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.