×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Politieke Notaboek | Nuus vanuit Uranus

LINKS, REGS, LINKS, REGS, KYK HOE MAK ...

Politieke Notaboek | Nuus vanuit Uranus

Die ver-linkse liberalis en BLM-agent MAX DU PREEZ skryf oor ‘witmanskap' en die vreemde wêreld van die regse Afrikaners, oor Helen Zille wat nie nonsens van rommelstrooiers vat nie en Corné Mulder wat die koalisie-tsaar geword het.

DAAR oorval die nostalgie my dié week.

Wanneer laas het iemand my “ver-links” en “anti-Afrikaner” genoem? Ek mis die ou dae.

Dit was my onlangse artikel oor die Solidariteit Beweging in Vrye Weekblad en die Sunday Times wat dié reaksie van die blad Landnuus (https://landnuus.co.za/2022/07/15/solidariteit-en-afriforum-nou-links-genoeg-vir-max-du-preez/) ontlok het. (Dit lyk na pure HNP-politiek van ouds, maar die blad verklaar dat dit ’n “onafhanklike, aanlyn-koerant [is] vir denkende Afrikaners wat belangstel in objektiewe nuus. Stem van die waarheid is ons slagspreuk wat ons uitleef.”) ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

Speech Bubbles

Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.

Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.

Alle kommentaar moet ons kommentaarreëls volg.
X