TYDENS die ANC se beleidskonferensie die afgelope naweek is tien beleidsdokumente voorgelê vir bespreking deur verteenwoordigers van al nege provinsies.
By nabetragting twyfel ontleders in watter mate die beleidsbesluite die oorweging gekry het wat dit moes in die beperkte tyd tot die konferensie se beskikking.
Die beleidskonferensie beskik nie oor die statutêre magtiging om beleid te wysig nie en bespreek net besluite wat uiteindelik wéér bespreek en deur die nasionale konferensie in Desember 2022 goedgekeur moet word. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
TERUGBLIK OP KONFERENSIE
Webinaar | Ontleders bekyk die ANC se beleidskonferensie
PIET CROUCAMP, MAX DU PREEZ, en ander ontleders stel die ANC se pas afgelope beleidskonferensie in perspektief.
DEEL
TYDENS die ANC se beleidskonferensie die afgelope naweek is tien beleidsdokumente voorgelê vir bespreking deur verteenwoordigers van al nege provinsies.
By nabetragting twyfel ontleders in watter mate die beleidsbesluite die oorweging gekry het wat dit moes in die beperkte tyd tot die konferensie se beskikking.
Die beleidskonferensie beskik nie oor die statutêre magtiging om beleid te wysig nie en bespreek net besluite wat uiteindelik wéér bespreek en deur die nasionale konferensie in Desember 2022 goedgekeur moet word. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
Volgende artikelDEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.