In en om die wêreld: Khan hulle hom vang of kan hulle nie?
EN IN ANDER NUUS ...

Politieke intriges, verdwene lyke en ’n sluipmoord in Rusland het vandeesweek internasionaal opslae gemaak. Ook is ’n baie belangrike lyk in Luanda afgelaai.
Die lyk van Angola se voormalige president José Eduardo dos Santos, wat in Julie in Spanje gesterf het, het die afgelope naweek in die hoofstad, Luanda, aangekom midde-in ’n gespanne verkiesingsveldtog (https://www.businesslive.co.za/bd/world/africa/2022-08-21-body-of-angolan-former-president-dos-santos-arrives-in-luanda/).
Kritici van die regerende MPLA was bekommerd dat dié politieke party, met inagneming van die naelbytverkiesing wat vandag plaasvind, kan poog om die repatriasie te verpolitiseer en die aandag van die hoofopposisieparty, Unita, se veldtog en die verkiesing self af te lei...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel
Angola

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Deel
Deel
Volgende artikelVrye Weekblad
Redaksie