TERUG NA SY PLOEG
Bossiekop Boris dreig met ’n comeback
Boris Johnson was sleg vir Brittanje, maar die Britte en die res van ons gaan sy kaskenades en flambojansie mis. Sy opvolger, Liz Truss, is ’n vaalmuis, ’n flou skaduwee van Margaret Thatcher, skryf MAX DU PREEZ.
TERUG NA SY PLOEG
Bossiekop Boris dreig met ’n comeback
Boris Johnson was sleg vir Brittanje, maar die Britte en die res van ons gaan sy kaskenades en flambojansie mis. Sy opvolger, Liz Truss, is ’n vaalmuis, ’n flou skaduwee van Margaret Thatcher, skryf MAX DU PREEZ.
Deel
NIEMAND het meer gedoen om Boris Johnson te diskrediteer as Boris Johnson self nie. Maar hy het met sy bedankingstoespraak gewys die vergelyking wat so dikwels tussen hom en Donald Trump getrek word, is verspot.
Hulle is albei oneerlike narsiste, ja, en het albei snaakse haarstyle. Maar Johnson is ’n slim, belese man, hy gebruik ’n skalpel, terwyl Trump ’n kru, onbeskofte vent is wat eerder met ’n kettingsaag werk.
Johnson haal graag uit die klassieke literatuur aan, Trump verlaat hom meer op Fox News, Breitbart News en die QAnon-harlekyne...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.