Politieke Notaboek | Phala Phala: Hoekom bly Cyril tjoepstil?

DIE WEEK IN POLITIEK

Politieke Notaboek | Phala Phala: Hoekom bly Cyril tjoepstil?

MAX DU PREEZ wonder of die stadige ontvouing van die Phala Phala-drama daaraan te wyte is dat met die aangewese sondebokke onderhandel word. Hy skryf ook oor Jacob Zuma se intimidasie van ’n joernalis en ’n aanklaer en oor die Chris Hani-kabaal.

PRES. Cyril Ramaphosa se strategie om geheel en al schtum te bly oor die inbraak op sy wildsplaas raak al hoe vreemder.

Sy lojale ondersteuners in die ANC en die kabinet sê vir almal wat vra dat dit ’n storm in ’n teekoppie is en dat hy ongeskonde anderkant gaan uitkom.

Met al die feite wat bekend is, lyk dit inderdaad asof hy hoogstens ’n tegniese oortreding van die regulasies oor valutabeheer begaan het. Hy het juis pas uitstel van die Reserwebank gekry om verdere inligting te verskaf. Hy sal dalk boonop wegkom met die verskoning dat hy nie die aktiwiteite op Phala Phala mikrobestuur nie, sy eerste job is om president te wees...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.