Die Dems klop vir Biden en die Reps klop vir Trump

VSA-VERKIESINGS 2022

Die Dems klop vir Biden en die Reps klop vir Trump

Wat hou die afgelope verkiesings vir die VSA se twee grootste politieke partye in? WILLEM KEMPEN vat sommige van die reaksie saam.

DRIE temas staan uit: Die Demokrate het veel beter gevaar as wat normaalweg in middeltermynverkiesings die geval met die dienende president se party is; Donald Trump se dae as Republikeinse saligmaker is verby; en Ron de Santis is die Rooi party se nuwe groot hoop.

Oor die Bloues se sukses skryf Harry Lambert (https://www.newstatesman.com/international-politics/us-midterm-elections-2022/2022/11/donald-trump-2024-comeback-stalled) in The New Statesman: 

“It is not yet clear why the Democrats have proven so resilient. These results are surprising. Take Joe Biden (https://www.newstatesman.com/tag/joe-biden)’s approval rating: at 41 per cent, it is lower than Donald Trump (https://www.newstatesman.com/tag/donald-trump)’s before the 2018 midterms and Barack Obama’s in 2010. Trump and Obama both suffered stinging midterm defeats – Trump lost 40 seats in the House; Obama lost 63 – and yet the Democrats under Biden are set to lose only a dozen or so. His party has managed to get candidates elected independently of a president whose approval rating is 10 percentage points lower than his vote share in the 2020 presidential election."..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.