MENEER STEENKOOL SMEER SWART
Politieke Notaboek | Red nou ’n nasie met so ’n regerende party
MAX DU PREEZ skryf oor die ANC wat homself kannibaliseer, oor 'n poephol op phala, en die renosters wat uitsterf terwyl die spesie wat op hulle jag maak, soos konyne aanteel.
MENEER STEENKOOL SMEER SWART
Politieke Notaboek | Red nou ’n nasie met so ’n regerende party
MAX DU PREEZ skryf oor die ANC wat homself kannibaliseer, oor 'n poephol op phala, en die renosters wat uitsterf terwyl die spesie wat op hulle jag maak, soos konyne aanteel.
Deel
DIE ANC se wiele wankel gevaarlik. Lede van die kabinet vlieg mekaar in die hare, senior leiers vervloek die regbank, en die beledigings tussen faksies in die aanloop tot die komende verkiesingskonferensie is vulgêr en daagliks.
En dan praat ons nog nie eens van die groot onsekerheid oor die party se leier, Cyril Ramaphosa, se politieke toekoms nie. (Gaan Cyril die phala haal? Was hy eintlik maar ’n poephol op phala?)
Die verrotting in die ANC is gister verder gedemonstreer met die bekendmaking van die 200 kandidate vir die nasionale uitvoerende komitee van 80 lede. Drie van die mees gediskrediteerde politici in die land, Malusi Gigaba, Andile Lungisa en Mduduzi Manana, tel onder die top-10 benoemdes...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
O, hoe het die RET-helde geval
Politieke Notaboek | Narre wat nie snaaks is
Wanneer liberalisme bekrompe is
Bedel by die Weste, heul met die Russe
Oekraïne: Dis tyd dat SA teen Putin opstaan
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.