Is dit uiteindelik die werklike Nuwe Dagbreek?

SPANPOGING

Is dit uiteindelik die werklike Nuwe Dagbreek?

MAX DU PREEZ sukkel om sy optimisme in toom te hou nadat hy gister getuie van die geboorte van 'n nuwe koalisieregering was.

Suid-Afrika het gister in haar spore omgedraai.

Daar is elke rede in die boek om te hoop dat die nuwe pad wat ons nou met 'n ANC/DA/IVP-koalisieregering gaan loop, na meer voorspoed, sosiale geregtigheid, veiligheid en dienslewering gaan lei.

Die middelgrond is versterk. 'n Sterk en meer bekwame staat en 'n groeiende ekonomie kan op dié fondament gebou word...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.