Portret | Sê nou net dis nié Biden teen Trump nie ...
WIE IS PLAN B?

Al sê hulle dit dalk nie hardop nie, sal selfs Joe Biden se lojaalste ondersteuners wonder hoe lank sy gesondheid nog gaan hou. WILLEM KEMPEN kyk na 'n klompie maniere waarop die hele ding kan uitspeel.
IEWERS in die Withuis is daar waarskynlik 'n spannetjie baie bekommerde mense wat net een taak het: Om die president se gesondheidsprobleme en die publiek se reaksie daarop te probeer bestuur.
Deel daarvan is om die skyn te bewaar dat Joe Biden sterk genoeg is dat hy niks van sy gewone pligte gespaar hoef te word nie. Daarom was hy verlede week in Normandië vir die jaarlikse herdenking van D-Dag; Maandag was hy by 'n vroeë Juneteenth-konsert op die Withuis se South Lawn.
By albei dié geleenthede het dit by tye gelyk of hy nie weet waar hy is of waarmee hy besig is nie. In een toespraak het sy woorde heeltemal betekenisloos geraak. 'n Opspraakwekkende storie verlede week in The Wall Street Journal haal 'n hele rits senior leiers van albei groot partye aan wat bekommerd is oor sy kognitiewe agteruitgang...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Wie is Duduzile Zuma–Sambudla?
Hoekom die Franse so graag DStv wil beheer
Groot geld, groen mynbou, miljoene se toekoms
Die derde kandidaat wat Withuis toe mik
Parys: Waar chaos en revolusie kom en gaan
Deel
-
Deel
Willem Kempen
Redakteur: DaagliksWillem Kempen is ’n hoofredaksielid van Vrye Weekblad. Hy is ook ’n voormalige redakteur van Finweek.