Die honde blaf by die hekke van die RNE-paradys

KOEL KOPPE NODIG

Die honde blaf by die hekke van die RNE-paradys

'n Regering van nasionale eenheid is 'n wonderlike idee wat die verbeelding van die meeste Suid-Afrikaners aangegryp het, maar die magspeletjies tussen die ANC en die DA plaas vele landmyne op die onderhandelingspad van die volgende paar dae, skryf MAX DU PREEZ.

TODAY is no ordinary day. It is a moment of fundamental consequence in the life of our nation.

It is a moment when we must choose to either move forward together or risk losing all we have built. In this moment we must choose to move forward; to close the distances between South Africans and to build a more equal society; to translate the promise of our Constitution and the vision of the Freedom Charter into a reality for all.

This moment requires extraordinary courage and leadership. It requires a common mission to safeguard national unity, peace, stability, inclusive economic growth, non-racialism and non-sexism.
– Pres. Cyril Ramaphosa in sy inhuldigingsrede..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.