Wat is die verskil tussen God en John Hlophe? God dink nie hy is John Hlophe nie. – 'n Gewilde grappie in Wes-Kaapse regskringe
DIE uitgeskopte, onteerde oudregter John Hlophe se benoeming tot die liggaam wat regters se gedrag beoordeel en nuwe regters keur, kom reg uit die Donald Trump/Vladimir Putin-handboek.
Vir die geloofwaardigheid en behoorlike funksionering van die regbank as die sterkste pilaar van ons demokrasie gaan dit rampspoedig wees as die parlement toelaat dat Hlophe se benoeming deur die MK Party tot die regterlike dienskommissie (RDK) slaag...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
WRAAKPOLITIEK
Skollie-oudregter wil nou regters help aanstel en monitor
Mnr. Jakkals as Minister van Hoenders, Me. Kat as Minister van Muise en John Hlophe as toesighouer oor regters. Deur MAX DU PREEZ
Deel
Wat is die verskil tussen God en John Hlophe? God dink nie hy is John Hlophe nie. – 'n Gewilde grappie in Wes-Kaapse regskringe
DIE uitgeskopte, onteerde oudregter John Hlophe se benoeming tot die liggaam wat regters se gedrag beoordeel en nuwe regters keur, kom reg uit die Donald Trump/Vladimir Putin-handboek.
Vir die geloofwaardigheid en behoorlike funksionering van die regbank as die sterkste pilaar van ons demokrasie gaan dit rampspoedig wees as die parlement toelaat dat Hlophe se benoeming deur die MK Party tot die regterlike dienskommissie (RDK) slaag...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die ware ideologie van die MK-party
Tussen Romeine en Hollanders is dié een reg
Die konstitusionele hof op 30
Remskoene aan die wiele van geregtigheid
POLITIEKE NOTABOEK | Probleem-advokate en Stalingrad
Kriegler sit aan met Kissinger en Le Carré
Zuma-tronkstraf: Die volledige uitspraak
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.