Dit gebeur nie aldag dat die ego en/of hardkoppigheid van een mens die toekoms van die wêreld wesenlik kan beïnvloed nie, maar dit is die geval met Joe Biden, skryf MAX DU PREEZ.
SOOS sake nou staan, gaan Joe Biden se weiering om as kandidaat van die Demokratiese Party in die Amerikaanse presidentsverkiesing in November te onttrek, met min twyfel 'n oorwinning vir Donald Trump beteken.
As Trump die nuwe president word, gaan dit die Amerikaanse demokrasie ernstig ondermyn en bestaande wêreldorde en magsbalanse aansienlik versteur. Dit sal Suid-Afrika en Afrika ook negatief affekteer en kan die begin van die einde van Oekraïne se poging wees om homself teen Rusland te verdedig.
Amerikaanse kiesers sê volgens meningspeilings al 'n paar jaar lank dat Biden te oud is om 'n tweede termyn te dien. En toe kom Biden se katastrofiese televisiedebat met Trump op 27 Junie waarin hy na 'n baie ou man met demensie gelyk het. Volgens die jongste peiling glo meer as 70% van die kiesers nou hy is te oud...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DRUK VIR OOP KONVENSIE
Joe Biden: groot krake in die damwal
Dit gebeur nie aldag dat die ego en/of hardkoppigheid van een mens die toekoms van die wêreld wesenlik kan beïnvloed nie, maar dit is die geval met Joe Biden, skryf MAX DU PREEZ.
Deel
SOOS sake nou staan, gaan Joe Biden se weiering om as kandidaat van die Demokratiese Party in die Amerikaanse presidentsverkiesing in November te onttrek, met min twyfel 'n oorwinning vir Donald Trump beteken.
As Trump die nuwe president word, gaan dit die Amerikaanse demokrasie ernstig ondermyn en bestaande wêreldorde en magsbalanse aansienlik versteur. Dit sal Suid-Afrika en Afrika ook negatief affekteer en kan die begin van die einde van Oekraïne se poging wees om homself teen Rusland te verdedig.
Amerikaanse kiesers sê volgens meningspeilings al 'n paar jaar lank dat Biden te oud is om 'n tweede termyn te dien. En toe kom Biden se katastrofiese televisiedebat met Trump op 27 Junie waarin hy na 'n baie ou man met demensie gelyk het. Volgens die jongste peiling glo meer as 70% van die kiesers nou hy is te oud...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Hoe presies het Amerika tot hier gekom?
Demensie-presidensie
Sê nou net dit kan nie Biden wees nie
Trump kraai nadat hof sê oor immuniteit
Demokrate begin tande slyp oor Biden se vervanging
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.