Brief uit Amerika | Skote klap en Yankee-kierangs braai
SLUIPMOORDPOGING

Die lingua franca van MAGA-Republikeine is geweld, dreigemente en die verheerliking van wapens. En die gevolge was daar vir almal om te sien op 'n warm somersaand in landelike Pennsilvanië, waar 'n jong Republikein met een van die wapendrukgroep se mees geliefde gewere by ’n dak opgekruip het om Donald Trump te skiet. ANNELIESE BURGESS berig uit die VSA.
SOMMIGE gebeure bly in ’n mens se geheue ingeprent – oomblikke van so ’n historiese en politieke betekenis dat jy dekades later presies onthou waar jy was, wat jy gevoel het en selfs hoe die weer was.
2 Februarie 1990. Dis ’n glinsterend warm Karoodag. Ons is by ’n vulstasie in Beaufort-Wes; F.W. de Klerk se stem sweef vanuit die motorradio. Hy het pas aangekondig dat Nelson Mandela uit die tronk vrygelaat en die ANC ontban sal word. Dit voel asof die werklikheid vir 'n oomblik in tyd stol. En dan in die huilende vreugde vrygelaat word van mense wat skreeu en skreeu, vuiste in die lug.
11 September 2001. Dis drukkend bedompig in Lima, Peru. Ek het koffie op die lughawe bestel toe die tweede vliegtuig by die reeds smeulende Twin Towers in New York inploeg. Ek het gesien hoe dit in werklike tyd op die televisieskerm agter die toonbank gebeur. Ek sal altyd daardie kriewelrige, breindowwe gevoel van volslae ongeloof onthou, en die instinktiewe besef dat iets baie diep, donker en verskuiwend in die wêreld gebeur het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Biden: groot krake in die damwal
Hoe presies het Amerika tot hier gekom?
Sê nou net dit kan nie Biden wees nie
Mengels in Amerika
Morsig maar stewig: die Staat versus Donald Trump
Westerse dominering taan, en dis nie sleg nie
Konserwatiewe Amerikaners gaan rooi sien in November
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.