MISDAAD BETAAL
Geen geregtigheid op die horison vir Venda-oumas nie
Die getuienis deur Tshifhiwa Matodzi dat Julius Malema en Floyd Shivambu persoonlik voordeel getrek het uit VBS Bank se plundering, is skaars 'n onthulling, skryf PIET CROUCAMP. 'n Hof het lankal reeds bevind dat hulle waarskynlik geld gesteel het, maar tot dusver is niks daaraan gedoen nie.

Deel
“Sometimes we are forced to kiss dogs or [the] devil to get funding.”
– Julius Malema
“Ek vra jou mos, ek vra jou mos
Ek vra jou mos so nice
Ek sê, hoekom blaf daai honne
By die hekke van paradise"
– David Kramer
DAAR is nie baie werklikhede wat ek nié kan verteer nie. Ek is 'n politiek-veredelde wetter met Afrika se stofstrepe op my wange. Maar toe ek Daily Maverick se gunslinger van 'n ondersoekende joernalis, Pauli van Wyk, vra of sy dink Julius Malema en Floyd Shivambu sal uiteindelik tot verantwoording geroep word vir hulle plundering van VBS Mutual Bank en sy met 'n sug antwoord, “Ek twyfel”, het my emosionele pendulum van my normale weemoedigheid na suurgat geswaai...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Mzansi is 30, wat sê ons mense?
EFF10: Gogga maak vir baba bang
Oor charlatans, selfverryking en korrupsie
Hoekom is die ANC in die arms van die DA?
Die opkoms van MK, ons ‘black swan event’
Wie kan by die ANC oorneem?
Parlement g’n agterstraatkroeg
Deel
-
Deel
Piet Croucamp
Bydraende redakteurPiet Croucamp is al 29 jaar 'n dosent in die politieke wetenskap. Hy is tans verbonde aan die Noordwes-Universiteit se Besigheidskool.