Hier kom Kamala met haar memes

AANLYN VELDTOG

Hier kom Kamala met haar memes

Die Demokrate se nuwe waarskynlike presidentskandidaat, Kamala Harris, en haar veldtog-span het 'n intuïtiewe begrip van Gen Z se aanlyn wêreld wat 'n verrassende voordeel kan word in die Amerikaanse presidentsverkiesing, skryf ALI VAN WYK.

SKAARS 'n minuut nadat Joe Biden uit die presidensiële verkiesingstryd getree het, het 'n ander Kamala Harris na vore gekom as daardie agtergrondspeler wat sy voorheen as Amerika se visepresident was.

Dit lyk of sy vibreer van die energie en fokus. Haar meme-game, soos dit nou bekend staan, het dadelik uit die skadu's getree. Nes Tony Blair destyds met Cool Brittania, en Barack Obama met sosiale media, gaan sy skynbaar elke stukkie gereedskap tot haar beskikking gebruik om die ouer deel van Gen Z en die jonger deel van die millenniërs vir 'n oomblik van die skerms weg te skeur om te gaan stem.

En dit maak sin, want in hierdie gemeenskappe (Gen Z en millenniërs) en ook in verskeie gemeenskappe van die Amerikaanse minderhede, behoort sy Donald Trump ore aan te sit...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.