VERKIESING IN DIE VSA
Brief uit Amerika | MAGA se weird obsessie oor vroue se liggame
JD Vance, Donald Trump se spanmaat in die Amerikaanse verkiesingswedloop, is behep met patriargie en vroue se liggame. Dit is creepy en gaan die Republikeine kos, sê ANNELIESE BURGESS. Intussen geniet Kamala Harris ’n vloedgolf van ondersteuning deur vroue – nie net vir haar onwrikbare standpunt oor voortplantingsregte nie, maar ook weens die openlike vrouehaat wat uit elke hoek van die MAGA-veldtog sypel.

Deel
DIS ’n warm somersaand in Los Angeles.
’n Groep vriende wat mekaar deur hul kinders se skool leer ken het, het vir ’n informele aandete by ’n huis in Santa Monica bymekaargekom. Die kinders wat Monopoly by die kaarttafel speel, is uiteenlopend – swart, bruin en wit. Sommige kom uit kerngesinne, ander uit gemengde gesinne, en twee is aangeneem en het grootgeword in 'n enkelouer-huishouding met 'n vrou as hoof.
Die gesprek draai na politiek – onvermydelik in hierdie vreemdste van presidensiële veldtogte met 'n onverwagte nuwe Demokratiese kandidaat nadat Joe Biden uit die wedloop getree het; Donald Trump in volle strydlustige MAGA-modus; en 'n Republikeinse visepresidentskandidaat met polariserende beskouings oor baie dinge, maar veral vroue en familie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Kamala se fabelagtige wedergeboorte
Hier kom Kamala met haar memes
My deernis met Thomas Crooks
Skote klap en Yankee-kierangs braai
Hoe presies het Amerika tot hier gekom?
Van Biden se skadu tot die vrou wat Trump kan klop
Sê nou net dit kan nie Biden wees nie
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.