Suid-Afrika se intelligensiedienste is beróérd

LIBIËRS IN WITRIVIER

Suid-Afrika se intelligensiedienste is beróérd

Nasionale intelligensie is 'n oksimoron, ten minste in Suid-Afrika se geval. MAX DU PREEZ ondersoek die kapasiteit en paraatheid van die staatsekuriteitsagentskap en misdaadintelligensie.

AMPER 'n honderd Libiese burgers, onwettiglik in Suid-Afrika en waarskynlik lede van 'n Libiese anti-regeringsmilisie, is vier maande lank buite Witrivier in Mpumalanga militêr opgelei voor die polisie dié week toegeslaan het.

Drie Mexikaanse burgers bedryf al lankal 'n fabriek naby Groblersdal waar dwelmmiddels vir internasionale verspreiding  vervaardig word. Hulle is pas deur die polisie gevang en R2 biljoen se dwelms is gekonfiskeer.

'n Russiese burger en 'n Suid-Afrikaner is verlede week in Stilbaai in hegtenis geneem en dwelms ter waarde van R252 miljoen gekonfiskeer...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.