Portret | Die busbestuurder wat ’n land oor die afgrond gestuur het
WIE IS NICOLÁS MADURO MOROS?

Die mense van Venezuela se volgende stryd is om die res van die wêreld te oortuig dat hulle president nie regtig die onlangse verkiesing gewen het nie, skryf WILLEM KEMPEN.
NICOLÁS MADURO MOROS – om sy volle name te gebruik, wat in die Spaanse tradisie sy ma se van insluit – het Venezuela se afgelope presidentsverkiesing begin steel lank voordat die bekookte uitslag op 28 Julie bekend gemaak is.
Meer as 'n jaar gelede al het Maduro gesorg dat die naam van waarskynlik die land se gewildste politikus, die charismatiese en uitgesproke María Corina Machado Parisca, glad nie op stembriefies mag verskyn nie. Sy mag trouens eers oor 14 jaar hoegenaamd weer 'n openbare amp beklee.
Die amptelike rede vir dié verbod was dat Machado en haar Vente Venezuela-party 'n ondersteuner van Amerikaanse sanksies teen Venezuela is. Die werklike rede is dat Maduro 'n diktator is wat nie teenstand duld nie en besef het dat Machado hom in 'n vrye en regverdige verkiesing sou klop...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Maya: Regter-vuis deur ’n glasplafon
Van Biden se skadu tot die vrou wat Trump kan klop
Wie is J.D. Vance?
Regses sonder skinheads of swastikas
Moenie dat ‘vaalseun’ Starmer jou flous
18 dinge om oor kriptogeld te weet
Sê nou net dit kan nie Biden wees nie
Deel
-
Deel
Willem Kempen
Redakteur: DaagliksWillem Kempen is ’n hoofredaksielid van Vrye Weekblad. Hy is ook ’n voormalige redakteur van Finweek.