Brief uit Amerika | Kamala het meer as goedvoel-vibes nodig om te wen
AMERIKAANSE VERKIESING

Tensy sy daarin slaag om 'n meer robuuste politieke persona te ontwikkel, loop Kamala Harris die gevaar om haar vordering ongedaan te maak en deur die Republikeine as gevaarlik links en 'n rondflapper gedefinieer te word, sê ANNELIESE BURGESS in haar laaste brief uit Amerika.
CHRISTOPHER is my Uber-bestuurder na JFK internasionale lughawe in New York. Dit is 15:00, en in hierdie stad (soos in Kaapstad) moet jy teen 14:30 wegkom om die verkeerhel te vermy. Ons is reeds te laat. Die motors staan bankvas op die Brooklyn-brug.
Christopher is 'n derde-geslag Dominikaanse Amerikaner. Hy sê hy het nog nooit in 'n verkiesing gestem nie. “Watse verskil sal dit aan my lewe maak of dit Harris of Trump is?"
Ons skilpad-kronkel langs die snelweg af...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
’n Rowwe lewe in Amerika, nog rowwer in China
MAGA obsessief oor vroue se liggame
Hier kom Kamala met haar memes
My deernis met Thomas Crooks
Skote klap en Yankee-kierangs braai
Biden: groot krake in die damwal
Hoe presies het Amerika tot hier gekom?
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.