Max du Preez: Die oorlog in Gaza ondermyn jou menslikheid, ou Dave

DIE RASSEKAART

Max du Preez: Die oorlog in Gaza ondermyn jou menslikheid, ou Dave

MAX DU PREEZ skryf 'n brief aan 'n Joodse vriend wat hom nou 'n Jodehater noem omdat hy krities oor Israel se oorlog in Gaza is.

Beste Dave

Ek mis ons gesprekke via e-pos en WhatsApp en so af en toe oor 'n koppie koffie of 'n glas wyn. En ek is gepynig omdat ons vervreemding gekom het nadat jy my 'n Jodehater genoem het. Jy van alle mense, wat my al dekades lank ken.

Ek het 'n hele paar ander Joodse vriende ook verloor sedert Israel sy woeste oorlog op die mense van Gaza geloods het ná Hamas se terreuraanval op 7 Oktober verlede jaar...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.