Tjap van sensuur net nóg ’n grap vir strydros Zapiro se pen

VELE AANVALLE OORLEEF

Tjap van sensuur net nóg ’n grap vir strydros Zapiro se pen

Voordat ’n dokumentêr oor die spotprentkunstenaar Zapiro (Jonathan Shapiro) binnekort in teaters draai, is daar reeds ’n 16 LNPSV-gradering daarop. Hy vertel vir HERMAN LATEGAN hoe dit hom aan die ou dae se sensuur laat dink en praat oor sy lewe en werk.

LANGUAGE, nudity, prejudice, sex and violence. Niemand onder 16 nie.

Dít is die verbod wat die Film-en-Publikasieraad op die nuwe dokumentêre program oor Jonathan Shapiro geplaas het. Die nasleep is dat The Showerhead deur ’n kleiner gehoor gesien sal word, veel kleiner as wat dit sou kon wees met Zapiro se spotprente wat by talle hoërskole deel van die kurrikulum is.

Dit word geanaliseer en in diepte bespreek, sodat jong mense oor die nuanses in die politiek kan leer, oor ironie, draakstekery, ontwrigtende humor en die kardinale rol van die hofnar in die media. Hoe die publikasieraad tot die gevolgtrekking gekom het dat onder meer sy Lady Justice-spotprente en oudpres. Jacob Zuma met ’n druppende stortkop bevooroordeeldheid is, is 'n raaisel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.