’n President Kamala sal min verskil van haar voorgangers
AMERIKAANSE VERKIESING

'n Harris-presidentskap moet beskou word teen die agtergrond van die militarisme wat die VSA aangewend het om sy historiese missie te verseker. Dit is die grondslag vir Amerikaanse mag en oorheersing, skryf ISMAIL LAGARDIEN.
IN die twee maande voor die Amerikaanse verkiesing in November maak ons dieselfde foute met Kamala Harris as wat ons met Barack Obama in 2008 gemaak het. Een fout is die geregverdigde waarneming dat Harris onmoontlik so afskuwelik, verdelend, giftig, aanstootlik en gevaarlik kan wees as haar opponent, Donald Trump. Ons het eweneens geglo dat Obama nie so sleg soos sy voorganger, George W. Bush, sou wees nie.
Nog 'n fout (tensy jy ras nie sien nie) is die geloof dat Harris as swart, en 'n vrou, 'n oneindig meer begeerlike kandidaat is. Obama was swart, en sy verkiesing is daarom gesien as 'n stap in die regte rigting.
Dit is/was progressiewe tekens in 'n land wat eers (voller) demokrasie bereik het nadat die Civil Rights Act van 1964 aanvaar is. Dink daaroor: Die VSA kan sig verbeel as die land van die vryes sedert 1776, maar volle deelname aan verkiesingsprosesse en 'n voller demokrasie het eers sowat 60 jaar gelede gekom. (Om duidelik te wees – van die skouspelagtige skoonheid van die Glacier National Park tot die Four Corners, Monument Valley en die Grand Canyon, en in die noordooste tot by New York City, is die VSA 'n wonderlike land.)..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die komende globale wanorde
Beleid oor hommeltuie sweef in die lug
Kamala het meer as goeie vibes nodig
Brood en sirkusse van leuens maak Trump se pad oop
Hier kom Kamala met haar memes
Die CIA, ’n huishoudster en sensuur
Ons soeke eindig nie by die Weste nie
Hoekom ek die Chinese kant kies
Deel
-
Deel
Ismail Lagardien
SkrywerIsmail Lagardien skryf al van toeka se dae af. Hy is 'n rubriekskrywer wat worstel met die realiteit om hom. Hy was op die sekretariaat van die nasionale beplanningskommissie en is 'n besoekende professor by Wits se Skool vir Regeerkunde.