KIWI'S ONDER BELEG
’n Toets vir eer, trots en die wêreldranglys
Dit lyk asof die meeste kenners die Springbokke as die gunstelinge vir Saterdag se toets teen die All Blacks sien, maar die Kiwi’s dink dit is presies hoekom die All Blacks gaan verras, skryf JURIE WESSELS.
KIWI'S ONDER BELEG
’n Toets vir eer, trots en die wêreldranglys
Dit lyk asof die meeste kenners die Springbokke as die gunstelinge vir Saterdag se toets teen die All Blacks sien, maar die Kiwi’s dink dit is presies hoekom die All Blacks gaan verras, skryf JURIE WESSELS.
Deel
GEMEENSKAPSAKTIVISTE, sakelui en die Gautrein het hulle kant gebring en die slums rondom Ellispark 'n bietjie opgeruim vir Saterdag se toets tussen die Springbokke en die All Blacks en dit aantrekliker gemaak vir ondersteuners om in hulle tienduisende op te ruk. Daar gaan glo weer 'n verbyvlug wees om die geleentheid ekstra spesiaal te maak.
Nou moet Siya Kolisi en sy manne hulle kant bring (https://x.com/Springboks/status/1829028102757834852).
Die laaste keer dat dié kragreuse in wêreldrugby slaags was, was in die eindstryd om die Wêreldbeker (https://x.com/rugbyworldcup/status/1828839968997048391) amper 'n jaar gelede. Die Bokke het met een punt gewen, 12–11, en die Nieu-Seelanders is steeds bitterbek daaroor...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Nuus wat die vrees van die haka in jou sit
Die Vrystaatse K-span in Engeland
Jake op sy Chopper met die drie ratte
Die beste rugby op die planeet?
Rugbygesprekke raak obskuur
Rugby se ingewikkelde verhouding met geld
Verdedig die jis uit jou opposisie
Deel
-
Deel