Die ANC se hubris is sy ondergang

ARISTOKRATIESE COMRADES

Die ANC se hubris is sy ondergang

MAX DU PREEZ loop draaie in die onlangse geskiedenis om die ANC se opgang en ondergaan te verstaan nadat hy ’n nuwe boek oor die onderwerp gelees het.

EK HET die eerste keer op 8 Januarie 1984 in Lusaka met die ANC kennis gemaak – ek het hulle perskonferensie tydens hulle jaarlikse verjaarsdagviering gaan bywoon.

Ek, 33-jarige boerseun van die Vrystaat, toe politieke korrespondent van die mondstuk van wit grootkapitaal, die Financial Mail, by die kommuniste teen wie ek my lewe lank gewaarsku is. Bloeddorstige terroriste wat blekes soos ek wil verjaag en my land ’n satellietstaat van die Sowjet-Unie wou maak.

Ek dink ek het aanvanklik ’n bietjie die Piet Retief-gevoel gehad, maar ek was nuuskierig oor die mense wat die Verenigde Nasies die “sole and authentic representatives of the South African people” genoem het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.