AAS VIR 'N HIËNA
Hoe Kamala vir Donald gesucker-punch het
In 2024 se tweede (en hopelik nie laaste) presidensiële verkiesingsdebat in Amerika op TV het Kamala Harris soos 'n tegniese bokser tot die vierde ronde gewag om haar opponent se wind met 'n onverwagse lyfhou uit te slaan. ALI VAN WYK was 03:00 Woensdagoggend wakker en gereed om te kyk.

Deel
EK HET simpatie vir Republikeinse Never-Trumpers wat gefrustreerd voel dat die kandidaat wat hulle belange verteenwoordig deur ’n sterk dog nie briljante kandidaat die loef afgesteek is in Dinsdagaand (Woensdagoggend SA tyd) se presidensiële verkiesingsdebat.
Kamala Harris het gewys hoekom sy ’n goeie aanklaer was eerder as dat sy ’n belangrike president kan word. Wel, soos dit vir my gelyk het, ’n báie goeie aanklaer.
Self het ek egter géén simpatie vir Trump nie, wat gelyk het of hy Harris onderskat het, oor die algemeen lae energie getoon het, swak voorbereid was en byna elke keer soos 'n honger hiëna agter die aas aangehardloop het wat sy vir hom uitgegooi het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
President Kamala sal nie veel anders wees
Kamala het meer as goeie vibes nodig
Laat die Walz begin
MAGA obsessief oor vroue se liggame
Hier kom Kamala met haar memes
Van Biden se skadu tot die vrou wat Trump kan klop
Vervreemding: die krag agter Trump en JZ
Brood en sirkusse van leuens maak Trump se pad oop
Skote klap en Yankee-kierangs braai
Deel
-
Deel
Ali van Wyk
InhoudsredakteurAli van Wyk is inhoudsredakteur van Vrye Weekblad.