Hy wonder soms of 'n vrot eier wel 'n eier is, skryf die voorsitter van die Solidariteit Beweging in sy repliek op Max du Preez se artikel verlede week oor volk, taal en nasie.
DIT voel soms of ons in een land bly maar in verskillende wêrelde leef. As daar steeds soveel wantroue en vooroordeel onder Afrikaanssprekendes oor “Afrikaners” bestaan, dan wonder 'n mens of groter nasionale eenheid onder alle Suid-Afrikaners moontlik is. Dit geld veral in 'n tyd waarin derduisende goed-gekwalifiseerde mense as Suid-Afrikaners “bedank” en landuit trek.
Die feit dat Suid-Afrika een van die grootste uitvoerders van werkskeppers en belastingbetalers is, verteenwoordig 'n soort “revolusie van die rykes”. Dit kan selfs erger gevolge vir die land inhou as die veelbesproke revolusie van die armes. 'n Revolusie van die rykes is nie 'n gewelddadige opstand wat die nuus oorheers, bykans soos die plundery van Junie 2021, nie. Dit is 'n stille revolusie, maar met permanente gevolge. Daar is nie winkelsentrums wat weer herbou kan word nie. Die land verloor daardie mense se bydrae permanent, en moet boonop voortaan ekonomies met hulle meeding.
Volhoubaar..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
IDENTITEIT
Flip Buys: Afrikaners is kwaad, maar nie boos nie
Hy wonder soms of 'n vrot eier wel 'n eier is, skryf die voorsitter van die Solidariteit Beweging in sy repliek op Max du Preez se artikel verlede week oor volk, taal en nasie.
Deel
DIT voel soms of ons in een land bly maar in verskillende wêrelde leef. As daar steeds soveel wantroue en vooroordeel onder Afrikaanssprekendes oor “Afrikaners” bestaan, dan wonder 'n mens of groter nasionale eenheid onder alle Suid-Afrikaners moontlik is. Dit geld veral in 'n tyd waarin derduisende goed-gekwalifiseerde mense as Suid-Afrikaners “bedank” en landuit trek.
Die feit dat Suid-Afrika een van die grootste uitvoerders van werkskeppers en belastingbetalers is, verteenwoordig 'n soort “revolusie van die rykes”. Dit kan selfs erger gevolge vir die land inhou as die veelbesproke revolusie van die armes. 'n Revolusie van die rykes is nie 'n gewelddadige opstand wat die nuus oorheers, bykans soos die plundery van Junie 2021, nie. Dit is 'n stille revolusie, maar met permanente gevolge. Daar is nie winkelsentrums wat weer herbou kan word nie. Die land verloor daardie mense se bydrae permanent, en moet boonop voortaan ekonomies met hulle meeding.
Volhoubaar..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
’n Volk, of ’n taalgemeenskap?
As Jesus ’n Afrikaner was
Afrikaanse fenomeen vat vlam onder ons ore
So hoog soos Paul Kruger
Europa se regses loer vir dié in SA
Die reënboognasie het ’n nuwe daeraad nodig
Afrikaan, Afrikaner, mieliepapkoning, hondeliefhebber
Oor Afrikaners en hul vreemde behoefte aan verdrae
Deel
-
Deel
Flip Buys
VakbondleierFlip Buys is voorsitter van die Solidariteit Beweging.