DIT het meer as 30 jaar gekos vir iemand hoog op in die ANC-leierskap om 'n eenvoudige, basiese waarheid te snap.
Oudpres. Thabo Mbeki het verlede Sondag aan 'n ANC-gehoor in Gauteng gesê as die ANC-regerings op nasionale, provinsiale en plaaslike vlak behoorlike dienste aan die mense lewer, die kiesers weer vir hulle gaan stem.
Tot nou toe het die ANC-benadering gelyk asof retoriek oor die nasionale demokratiese revolusie, nostalgie oor die struggle en beskuldigende vingers na die apartheidverlede en die bevoorregte wit minderheid die pad na gewildheid by die stembus sou wees. Mbeki was self deels hieraan skuldig toe hy visepresident en toe president was...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
STRUGGLEGOM HET KLEEFKRAG VERLOOR
Politieke Notaboek | Oor Treurwilgenhof, John se skoktroepe en oranje oorpakke in die parlement
MAX DU PREEZ soek na 'n nuwe naam vir die Wilgenhof-koshuis en wonder of Dirk en Kallie nou John se politieke lyfwagte geword het.
Deel
DIT het meer as 30 jaar gekos vir iemand hoog op in die ANC-leierskap om 'n eenvoudige, basiese waarheid te snap.
Oudpres. Thabo Mbeki het verlede Sondag aan 'n ANC-gehoor in Gauteng gesê as die ANC-regerings op nasionale, provinsiale en plaaslike vlak behoorlike dienste aan die mense lewer, die kiesers weer vir hulle gaan stem.
Tot nou toe het die ANC-benadering gelyk asof retoriek oor die nasionale demokratiese revolusie, nostalgie oor die struggle en beskuldigende vingers na die apartheidverlede en die bevoorregte wit minderheid die pad na gewildheid by die stembus sou wees. Mbeki was self deels hieraan skuldig toe hy visepresident en toe president was...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Cabanac vat die pad, Thembi klou soos ’n neet
’n Volk, of ’n taalgemeenskap?
Gaan sit, Aaron Motsoaledi
Hang die DA se alt-right onderrok uit?
Impimpi of ongewone bevrydingsheld?
Te hel met ideologie, ons soek beter lewens
Liberals en die comrades in een kabinet?
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.