Die polisiestatistieke bevestig die brutale waarheid. Die Oos-Kaap is 'n oorlogsone. Ontvoeringsake het skerp toegeneem – meer as 80 die afgelope jaar. ANNELIESE BURGESS gesels met anti-misdaadaktivis Ian Cameron en privaatspeurder Mike Bolhuis om sin te maak van die gif wat stadig elke aar van die provinsie binnegesypel het.
SOOS duisende toeriste het die 39-jarige Alize van der Merwe by King Phalo-lughawe in Oos-Londen geland met een gedagte: Om te ontspan by een van die idilliese klein vakansieoorde langs die ongerepte Wildekus .
Laas Vrydag, op 20 September, het Alize haar bagasie gekry en na die motorhuurterrein buite die lughawegebou gestap. Sy het 'n Toyota Fortuner by Hertz gehuur, deur die stad gekronkel en toe op die N2 noord gedraai. Haar bestemming was 'n versameling kothuise en rondawels by die mond van die Umngazi-rivier naby Port St. Johns.
Omstreeks 11:30 het sy 'n boodskap gestuur aan haar familie dat sy by die Shell Ultra City naby Mthatha gaan stop. Kringtelevisiebeeldmateriaal het later bevestig dat sy daar was...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SPESIALE VERSLAG
Waarom die Oos-Kaap die nuwe Mexiko is
Die polisiestatistieke bevestig die brutale waarheid. Die Oos-Kaap is 'n oorlogsone. Ontvoeringsake het skerp toegeneem – meer as 80 die afgelope jaar. ANNELIESE BURGESS gesels met anti-misdaadaktivis Ian Cameron en privaatspeurder Mike Bolhuis om sin te maak van die gif wat stadig elke aar van die provinsie binnegesypel het.
Deel
SOOS duisende toeriste het die 39-jarige Alize van der Merwe by King Phalo-lughawe in Oos-Londen geland met een gedagte: Om te ontspan by een van die idilliese klein vakansieoorde langs die ongerepte Wildekus .
Laas Vrydag, op 20 September, het Alize haar bagasie gekry en na die motorhuurterrein buite die lughawegebou gestap. Sy het 'n Toyota Fortuner by Hertz gehuur, deur die stad gekronkel en toe op die N2 noord gedraai. Haar bestemming was 'n versameling kothuise en rondawels by die mond van die Umngazi-rivier naby Port St. Johns.
Omstreeks 11:30 het sy 'n boodskap gestuur aan haar familie dat sy by die Shell Ultra City naby Mthatha gaan stop. Kringtelevisiebeeldmateriaal het later bevestig dat sy daar was...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Ja vir Kaapstad-versoek oor metropolisie
Eilandtrauma was Monique se kantelpunt
Kindermishandeling: ’n Verhaal van twee howe
Harde waarheid oor die polisie
’n Bietjie krediet vir tuimelende Valke
Remskoene aan die wiele van geregtigheid
Bloed op die brein in die Slag van Saal 1C
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.