PROFIEL: AFRIKAANSE MUSIEKLEGENDE
’n Mens mellow as jy oud word, sê Anton Goosen
Anton Goosen het so pas 'n splinternuwe album bekendgestel wat byna oral positief ontvang word. Hy is besig om die groot 80 te nader en ALI VAN WYK het Gansbaai toe gery om so bietjie van sy wysheid te gaan tap.
PROFIEL: AFRIKAANSE MUSIEKLEGENDE
’n Mens mellow as jy oud word, sê Anton Goosen
Anton Goosen het so pas 'n splinternuwe album bekendgestel wat byna oral positief ontvang word. Hy is besig om die groot 80 te nader en ALI VAN WYK het Gansbaai toe gery om so bietjie van sy wysheid te gaan tap.
Deel
ANTON GOOSEN, die vriendelike, rankerige man met die keps, lang hare en leerbaadjie, was nooit in sy lewe ’n inpasser nie. Google maar enige ou foto van hom en daar staan die hippie-rocker tussen die manne met die snorre en dasse en die vroue met die kuis vloeiende haarstyle.
Ek is eintlik in Gansbaai om met hom te praat oor Sirkels (https://open.spotify.com/album/3W0z7szwDxlcw1Zz3faByd?si=zQHK_YJ_Qqe_UGuRNrV8Xw), ’n volle nuwe album met oorspronklike songs. Hoe meer ek in die voorafgaande dae aan hom gedink het, hoe meer het ek besef watse reus Goosen in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf is.
Hy is al meer as 45 jaar lank bekend aan Afrikaanse mense, en die einde is nie in sig nie. Hy’s al dwarsdeur die digitale revolusie, die kom en gaan van CD’s, die oorgang na MP3’s en die ontstaan van die stromingsdienste...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Fokofpolisiekar fokof nie gou nie
Die mistiek van Laudo se musiek
Gaan koop ’n digbundel! Of drie.
Musiek, TV en ... komberse
15 vrae vir Coenie de Villiers
Deel
-
Deel
Ali van Wyk
InhoudsredakteurAli van Wyk is inhoudsredakteur van Vrye Weekblad.