Die opgang en onvermydelike ondergang van Panyaza Lesufi

'N KORTSTONDIGE OORWINNING

Die opgang en onvermydelike ondergang van Panyaza Lesufi

Die premier van Gauteng is die leier van 'n nuwe weergawe van die ANC se RET-faksie, maar sy magskuiwe in Tshwane kan sy ambisies laat sink, skryf MAX DU PREEZ.

AS daar 'n wenner in die magstryd in die Tshwane-metro is – en dit lyk nie of dit die inwoners gaan wees nie – is dit Panyaza Lesufi. Maar dit is waarskynlik 'n kortstondige oorwinning wat sy groot ambisies binnekort kan laat sink. (Lees hier wat 'n Pyrrhic victory beteken.) (https://www.merriam-webster.com/wordplay/pyrrhic-victory-meaning)

Die konvensionele wysheid dat 'n party wat in 'n owerheid regeer noodwendig gaan groei, kan tog net waar wees as dié party kiesers kan oortuig dat hy in hulle belang regeer het.

Soms is dit in 'n party se eie belang om in die opposisie te wees en te kan wys dat die regerende party nie met mag vertrou kan word nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.