Amper die helfte van alle drinkwater in Suid-Afrika gaan deur lekkasies verlore. Dit is 'n metafoor vir die ontstellende vermorsing deur al drie vlakke van regering, skryf MAX DU PREEZ.
SIT die vermorsing en korrupsie stop, maak reg die pype en krane en daar gaan honderde biljoene rande beskikbaar wees om die ekonomie te laat groei, infrastruktuur uit te brei, werk te skep, menswaardige dienste aan almal te lewer en gevaarlike besnoeiing aan onderwys en huisvesting te voorkom.
En dit sónder dat belasting met ’n sent verhoog word of ons bakhand vir buitelandse beleggings moet staan.
Die ouditeur-generaal het pas aan die parlement verslag gedoen dat R124 biljoen se staatsbesteding die laaste vyf jaar as ongemagtig, vrugteloos en verkwistend geklassifiseer moet word. As Prasa en ander staatsentiteite bygetel word, is dié syfer sowat R135 biljoen. Dit is waarskynlik ’n groot onderskatting...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
WATERKRISIS
Maak die pype en krane reg en red Suid-Afrika
Amper die helfte van alle drinkwater in Suid-Afrika gaan deur lekkasies verlore. Dit is 'n metafoor vir die ontstellende vermorsing deur al drie vlakke van regering, skryf MAX DU PREEZ.
Deel
SIT die vermorsing en korrupsie stop, maak reg die pype en krane en daar gaan honderde biljoene rande beskikbaar wees om die ekonomie te laat groei, infrastruktuur uit te brei, werk te skep, menswaardige dienste aan almal te lewer en gevaarlike besnoeiing aan onderwys en huisvesting te voorkom.
En dit sónder dat belasting met ’n sent verhoog word of ons bakhand vir buitelandse beleggings moet staan.
Die ouditeur-generaal het pas aan die parlement verslag gedoen dat R124 biljoen se staatsbesteding die laaste vyf jaar as ongemagtig, vrugteloos en verkwistend geklassifiseer moet word. As Prasa en ander staatsentiteite bygetel word, is dié syfer sowat R135 biljoen. Dit is waarskynlik ’n groot onderskatting...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Oor seer, Simonstad en nog ’n Sparrow
Oor die rotte in Lesotho se vleie
Beurtwater: 15 maniere waarop ons in die dinges is
Water-vingers wys na Nomvula Mokonyane
Brink se val: Dis complicated
Die ANC se hubris is sy ondergang
6 maniere om ons SOE’s reg te ruk
Pravin, die staatskapers se gawe oom
Die anatomie van ’n mislukte munisipaliteit
Anglo sê nee vir hoër BHP-aanbod
Desperaat in (gebreekte) Johannesburg
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.